- This event has passed.
Vroue Retreat: Want die Here ken my naam
November 22, 2024 - November 24, 2024

Die jaar haas na sy einde, wat n gehardloop was dit nie??
Kom bederf jouself met hierdie baie spesiale naweek.
Afbetaling kan gereel word.
Moet nie uitmis nie, kontak so spoedig moontlik, daar is nog net n paar plekke oop…
22 Nov – 24 Nov 2024